|
|
Sekuriteits PortfolioThe N.V.B.V sekuriteits portfolio |
|
|
|
Missie:Om 'n veilige omgewing vir eiendom en mense in Nature's Valley te skep, te monitor en te onderhou. en om aan belastingbetalers op 'n greelde grondslag te raporteer.Doelstelling:Om 'n lewensvatbare, volhoubare en bekostigbare sekuriteitsstelsel in Nature's Valley te vestig, sodra die M.V. by-wet deur Bitou munisipaliteit goedgekeur is en daar genoeg vondse beskikbaar is om so 'n projek te loods.AgtergrondMisdaad in Nature's Valley het in die afgelope paar maande tot 'n onaanvaarbare vlak die hoogte ingeskiet.Ons geliefde vallei het 'n gesogte teiken vir misdadigers geword. StatusOm 'n volhoubare sekuriteitssiteem in Nature's Valley te vestig sal ons 'n Munisipale Verbeteringsdistrik (M.V.) vir Natur's Valley moet vestig.Die vestiging van 'n M.V. is vertraag as gevolg van 'n haakplek in die by-wet model wat Bitou sou gebruik as 'n grondslag om sy eie by-wet op te bou. 'n Vergadering wat op 2 September 2004 in die Bitou munisipale raadsaal gehou is, is deur Advokaat Jan Koekemoeer, die munisipale bestuurder van Overstrand munisipaliteit, toegespreek. Advokaat Koekemoeer bedryf al vir die afgelope paar jaar 'n suksesvolle M.V. in Hermanus. Die vergadering het die volgende resultate gelewer:
Hierdie bladsy sal op datum gebring word sodra die status verander. | |
|
CopyRight©2003-2004
Prepared maintained by C.P.S. 1 - 031215 NatVals
|
|
|
|
|