|

Nature's Valley Belastingbetalersvereniging
 >>NVBV Beleid:Titel
voorwaarde beperking, Hersonering
Die Nature's Valley belastingbetalersvereniging is in 1964 gestig, om
as 'n liggaam te dien, wat na die die belange van die belastingsbetalers
in Nature's Valley om te sien. Die N.V.B.V het gegroei om as vaartbelynde, goed
geoganieseerde organiesasie, wat gebruik maak van die ondervinding en kundigheid
van sy bestuur, om die organiesasie met die nuutste besigheids kundigheid
en projekbestuur metodiek te bestuur.'n Uitstekende verbintenis met die Bitou
munisipaliteit, SAN parke en die Nature's Valley Trust, met wie daar 'n
voortdurende strewe is om van Nature's Valley 'n beter plek te maak en om
die omgewing te bewaar, te herstel en die natuureservaat atmosfeer waarvoor Nature's
Valley bekend staan te behou en uit te bou.
- Voorsitter: Jeanne Biesenbach.
- Adjunk voorsitters: Ina Brand en Doug Blaine
- Tesourier: Abrie du Toit
Hierdie vier persone is ook die dagbestuur van die NVBV en kan tussen vergaderings
besluite neem.
- Administrasie en ledewerwing: Jeanne Biesenbach
- Beboude omgewing: (Bouregulasies, planne aanbeveling, kennisgewingsborde, sonerings
en ondervedelings) Jeanne Biesenbach, Stef Naude, Marina Niven, Di Woode, Jan Strydom
(geko-opteer), Bertie van Zyl (geko-opteer)
- Eksterne kommunikasie:(Bitou Residents Affiliation, Covie, Tsitsikama Forum)
Ina Brand, Marina Niven, Engela Muller, James Martin.
- Infrastruktuur: (Water, elektrisiteit, strate, riolering, afvalbestuur) Doug
Blaine, Juan le Roex, Roe Venter, Johan Grobbelaar, Nico Loretz (geko-opteer) Geoff
MCIlleron (geko-opteer) Frans Kapp (geko-opteer)Kontraktuele Nasionale Park Bestuurskomitee:
James Martin, Voorsitter van NVBV, Bitou verteenwoordiger, SANParke verteenwoordiger.
Omgewing: (Skakeling met NVTrust, Open Spaces Komitee, Estuary Komitee) Michael
Perlman, James Martin, Engela Muller.
Kontraktuele Nasionale Park Bestuurskomitee
- Bestuurskommitee: James Martin, Voorsitter vand die NVBV, Bitou verteenwoordiger, SAN
Parke verteenwoordiger. Environment (Liaison with the NVTrust, Open Spaces Committee,
Estuary Committee) Michael Perlman, James Martin, Engela Muller.
- Veiligheid en Sukuriteit: Peter Harpur, Antoinette Pieterse
Spesiale Projekte:
- Grootrivier pas: Juan le Roex, Ina Brand
- Munisipale Belastings: Gordon Paterson
- Toerisme Opname: Ina Brand, Antoinette Pieterse
|