|
|
N.V.B.V.The Nature's Valley Belastingbetalers vereniging. |
Die Nature's Valley belastingbetalersvereniging staan in diens van sy lede en sien om na hul belange in Nature's Valley![]() Die Nature's Valley belastingbetalersvereniging is in 1984 gestig, om as 'n liggaam te dien, wat na die die belange van die belastingsbetalers in Nature's Valley om te sien. Die N.V.B.V het gegroei om as vaartbelynde, goed geoganieseerde organiesasie, wat gebruik maak van die ondervinding en kundigheid van sy bestuur, om die organiesasie met die nuutste besigheids kundigheid en projekbestuur metodiek te bestuur. 'n Uitstekende verbintenis met die Bitou munisipaliteit, SAN parke en
die Nature's Valley Trust, met wie daar 'n voortdurende strewe is om van
Nature's Valley 'n beter plek te maak en om die omgewing te bewaar, te herstel
en die natuureservaat atmosfeer waarvoor Nature's Valley bekend staan te
behou en uit te bou. |
|
CopyRight©2003-2004
Prepared maintained by C.P.S. 1 - 031215 NatVals
|
|
|
|
|