Natures Valley heading

Wyk 1 - Nature's Valley   


 Nature's Valley Wyk vir Bitou   








 

 Wyksverteenwoordiger:

Paul Zietsman

082-4921674

Hoe lyk wyksaangeleenthede?
12 November 2008

Die volgende voorstelle is by 'n private wyksvergadering wat op die 18de Julie 2008 gehou is gemaak:

Nature's Valley:

  1. Drie grondpaaie sal vir plaveisel identifiseer word, as alternatief sal bestaande teerpaaie opgegradeer word.
  2. Die probleme met die rommel halfwegstasie sal aangespreek word.
  3. Die toestand van die watersuiweringsaanleg sal ondersoek word.
  4. Die rioolstelsel sal binne 6 maande op 'n tender grondslag geplaas word.

Vordering:

  1. Werk is aan paaie begin.

Hierdie bladsy sal na elke vergadering hersien word.

CopyRight©2003-2008  Prepared maintained by C.P.S. 1 - 081128  NatVals