|
|
Wyk 1 - Nature's Valley  Bitou Wyksinligting |
|
Wyksverteenwoordiger:
|
|
Bekendstelling:Wykskomitee: Wat en wie is die wykskomitee en wie is ons s'n?In terme van die Munisipale samestellingsakte(Akte 117 van 1998) Kan 'n plaaslike owerheid, indien hulle so sou besluit, 'n
wykskomitee stelsel in plek sit.
'n Wykskomitee mag aanbevelings maak insake sake wat die wyk raak, asook om kommentaar te lewer oor enige saak wat die groter Bitou Munisipale area raak.
Die hoofbegrip is dat die wyksverteenwoordiger nie 'n organiesasie
verteenwoordig nie, maar al die inwoners van Nature's Valley en dit op 'n
vrywillige basis sonder vergoeding doen. WerkverigtingOm 'n kultuur van plaaslike samewerking en verantwoordelikheid te skep.Beplanning: Om nou saam te werk met die raadslede en gemenskapsonganisasies en om belangrike behoeftes te bepaal en om seker te maak dat hierdie behoeftes op die munisipale begroting geplaas word. Opvolgwerk en terugvoering: Jaarlikse oorsig van werkverigting: Wyk en InwonersWykskomitees en inwoners vervul 'n baie belangrike rol in die beplanning en implimentering van Munisipale Dienste Venootskappe (MDVs)Onder andere:
| |
|
CopyRight©2003-2008
Prepared maintained by C.P.S. 1 - 081128 NatVals
|
|